Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 39:18:21
- Mais informações
Informações:
Sinopse
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episódios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
19/04/2024 Duração: 21minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Batebestuurders en versekeraars kan ook soos individue net 45% van hul bates in die buiteland belê
19/04/2024 Duração: 09minSunette Mulder, senior beleid adviseur by Asisa gesels oor beleggings in die buiteland. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Old Mutual kry ’n banklisensie
19/04/2024 Duração: 07minKokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Old Mutual se banklisensie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
19/04/2024 Duração: 08minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19de April 2024
19/04/2024 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PSG FS se wins styg met meer mense wat raad vra
18/04/2024 Duração: 06minFrancois Gouws, uitvoerende hoof van die PSG Financial Services-groep gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Van bank tot Binance
18/04/2024 Duração: 10minHannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eduvos help studente om ook belangrike “sagte” vaardighede te leer
18/04/2024 Duração: 08minDr Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur by die NetEd Groep gesels oor hoe Eduvos studente help met belangrike vaardighede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie
18/04/2024 Duração: 06minAmanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe het die kuberaanval die GEPF geraak?
18/04/2024 Duração: 12minMack Lewele, senior bestuurder vir kommunikasie by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor hoe die kuberaanval eise beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Canal+ koop Multichoice-aandele laat dit bars
18/04/2024 Duração: 09minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die olieprys, die rand, en Canal+ wat MultiChoice-aandele uitkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18de April 2024
18/04/2024 Duração: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die FSCA ken 60 kriptolisensies toe
17/04/2024 Duração: 08minDawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep gesels oor kripto-lisensies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA kla die EU by die WHO aan oor sitrusregulasies
17/04/2024 Duração: 07minDeon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusregulasies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PPS voel nog Covid-19-pyn
17/04/2024 Duração: 05minIzak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Nasionale Tesourie tweede mees deursigtige fiskale owerheid in die wêreld
17/04/2024 Duração: 08minPrudence Cele, direkteur by Die Nasionale Tesourie gesels oor die tesourie se deursigtigheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sasol haal ’n lys van skande
17/04/2024 Duração: 05minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Sasol wat die wêreld CO2-vrystellings swartlys haal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Inflasie koel vir die eerste keer in 2024
17/04/2024 Duração: 09minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor inflasie, en Ster-Kinekor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17de April 2024
17/04/2024 Duração: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tiger Brands spandeer R300 miljoen om grondboontjiebotter te vervaardig
16/04/2024 Duração: 05minTjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands gesels oor die groep se nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op Twitter