Invia Gemeente

Nuwejaarsboodskap: Die Werk van Kersfees deur Frieda van den Heever

Informações:

Sinopse

"Daar’s gewoonlik twee maniere waarop mense die nuwe jaar inwag: óf met ’n dik kop en ’n broos lewer óf met ’n uitasemdraffie en ’n lang lys voornemens. ’n Nuwe blaadjie. ’n Nuwe ek. Nuwe hoop. En iets daarvan is mooi. Dat die mens oor die vermoë beskik om terug te bons. Om weer van voor af te kan hoop. Ten spyte van die oujaar se seer, die oujaar se ekonomie, die oujaar se terugslae, die oujaar se teleurstelling."