Invia Gemeente

"Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

"Waarom waarsku Jesus ons oor angstigheid en vrees oor wat ons eet, drink en wat ons aantrek? Dit is alles dinge wat ons laat voel dat ons genoeg is en wat ons spesiaal en anders maak. Vir Jesus is die teenoorgestelde van geloof nie twyfel of ateïsme nie - maar angs en vrees. Die angs oor ons fisiese behoeftes en oor hoe mense na ons kyk en ons waarneem.”...