Liefling Derick Hougaard Praat Rugby

#6: Super Rugby 2018: Hoofstukke word herskryf

Informações:

Sinopse

JacPod — Al die harde werk is agter die rug en ’n hele jaar se voorbereiding kom neer op een wedstryd wat saak maak. Kan die Sharks sorg vir 'n verrassing? Kan die Lions weer deurdring tot die Super Rugby eindstryd?