Radio Scriptura
Perspektief: Julie 2021
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editora: Podcast
- Duração: 0:52:25
- Mais informações
Informações:
Sinopse
In hierdie episode beskou Scriptura 'n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit 'n Bybelse perspektief. 00:00 Julie 2021 in Perspektief 01:30 Onluste en eredienste 09:55 Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring: gesin, kerk, regering 11:30 Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36: die plek van die regering 16:20 Statisme - staat kry oppermag oor alles 18:43 Hoofpunte: - Die antwoord oor eredienste kan nooit wees: So sê die regering nie. - Kan die kerkraad ‘n lidmaat bind deur te sê: Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam nie, en die erediens bywoon nie? - Virtuele dienste is nie eredienste nie - Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen 24:40 Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie - Patroon van die narratief - Ingeligte besluit teenoor ‘n aktivistiese besluit - Onderskei tussen eredienste en inenting 40:40 Inent of nie: ‘n saak van skeiding tussen gelowiges? Skrifverwysings: