Invia Gemeente

Hoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

Die Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het nie. “Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.” (Rom 8:14). Die vraag is net hoe lei die Gees ons?