Invia Gemeente

Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."