Invia Gemeente

Meer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

Ons kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons hoor. Dan word ons wys. Die gelykenis van die saaier leer ons om te luister. Daarom sal Jesus in vs 9 sê: “Wie ore het, moet luister!”, in vs 13 “…hulle hoor maar luister nie …”, vs 14 “…sal hoor maar niks verstaan nie… “, en vs 15 hulle ore is toegedruk… “ en vs 17 “…baie het dit nie gehoor nie …” en dan in vs 18 “Luister julle dan…”