Invia Gemeente

Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."