Invia Gemeente

EXIT: Met Rigting deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te ontdek, selfs al moet jy jou eie drome prysgee. Om hierdie belangrike taak te ignoreer, en ontrou aan jou roeping te wees, kan jou baie pyn in hierdie lewe kos. Daar is iets belangrik in hierdie gedagtegang, maar vra ook na ‘n kritiese refleksie."