Invia Gemeente

Maak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser

Informações:

Sinopse

"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die volgende reeks gaan ons gesels oor hoe om Jesus vry te maak van ons eie voorveronderstellings en konstrukte. Meister Eckhardt het mense so leer bid: “God rid me of God”, waarmee hy bedoel dat ons ook erns moet maak met ons eie afleidings en idees oor God. Soms keer dit ons om God werklik te kan beleef."