Invia Gemeente

Nog soveel Koninkryk om te kom deur Frieda van den Heever

Informações:

Sinopse

"As ons gereed maak vir Christus se koms is dit nie nie net vir die geboorte van die baba Jesus in doeke nie, maar vir die koms van die Koning wat nie doekies omdraai nie. Ons maak gereed vir dit waarvoor Jesus gekom het. Om die evangelie aan die armes te bring, om dié wat verbryseld van hart is te genees, om aan gevangenes vrylating te verkondig, aan blindes herstel van gesig, om dié wat gebroke is in vryheid weg te stuur, om die aangename jaar van die Here aan te kondig."