Sinopse
DONASIES (https://goo.gl/bwnjHq)Bank ABSAAcc No. 9273950150Branch Code 632 005Ref. No. PotGooiBIOMy naam is Corrie van Zijl en ek is getroud met Erika en ons het twee kinders, naamlik Eurice en Schané. Eurice is tans n gedragsingenieur by n groot maatskappy en Schané is n adviseur by n bekende versekeringsmaatskappy.Ek het my Senior Sertifikaat by Hoërskool Riebeeck in Randfontein verwerf in 1977 en het ná n paar jaar in die bankwese myself gaan bekwaam in die Teologie en ook so my diploma in Teologie verwerf by die Aucklandpark Teologiese Seminarium.Ná 27 jaar voltyds in die bediening en ek verskeie gemeentes bedien het, het ek ook n ere-erkenning ontvang by die Commonwealth Open University t.o.v. ononderbroke en volgehoue praktykgerigte studies in kommunikasietegniek oor n termyn van 15 jaar.Ek is tans in n tentmakersbediening betrokke in pastorale berading asook huweliksberading en doen ook huweliksvoltrekkinge.Ek is ook n musikant en speel die saksofoon en is baie lief vir genres jazz en blues en doen dit al vir 40 jaar.HUWELIKSBEVESTIGINGSOm Jesus te verkondig in u huweliksvoltrekking, sal ek dit met graagte vir u doen. Besprekings is essensieel asb. by corrie.corrievanzijl@gmail.com of 074 730 0652. My nommer as huweliksbevestiger is V2031.
Episódios
-
-
-
-
Poskaart Of Koevert (Kruis Reformasie Deel 3)
03/06/2017 Duração: 11minFilipense 3 - Poskaart Of Koevert
-
Hemelvaart Leefstyl (Kruis Reformasie Deel 2)
25/05/2017 Duração: 08minWat is 'n Hemelvaart leefstyl?
-
-
Inleiding (Kruis Reformasie)
26/04/2017 Duração: 11minInleiding to die nuwe reeks - Kruis Reformasie
-
-
-
Pasgafees 2017 Vrydag - Dag 5 (Jesus Seun Van Maria)
14/04/2017 Duração: 14min'n Perspektief van die Kruisiging en Opstanding
-
Paasfees 2017 Donderdag - Dag 4 (Brood Van Smarte - Deel 2)
13/04/2017 Duração: 08minDie fees van ongesuurde brood
-
Paasfees 2017 Woensdag - Dag 3 (Brood Van Smarte - Deel 1)
12/04/2017 Duração: 06minDie fees van ongesuurde brood
-
-
-
Die Lydingstydperk - Deel 5 (Paaseiers)
10/04/2017 Duração: 08minNuwe begin sonder die ou suurdeeg...
-
-
-
-
-