Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editora: Podcast
  • Duração: 10:44:11
  • Mais informações

Informações:

Sinopse

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episódios

  • ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel

    08/05/2024 Duração: 04min

    Die Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.

  • ToekomsVenster: Daar is vryheid

    08/05/2024 Duração: 03min

    Hy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het.

  • ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?

    08/05/2024 Duração: 03min

    Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.

  • ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodiging

    07/05/2024 Duração: 03min

    Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.

  • ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvang

    06/05/2024 Duração: 03min

    Mag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo.

  • ToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bring

    30/04/2024 Duração: 04min

    Mag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan.

  • ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons

    30/04/2024 Duração: 02min

    Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.

  • ToekomsVenster: Die Heilige Gees wek lewe

    30/04/2024 Duração: 02min

    Ek glo in die Heilige Gees.

  • ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete

    29/04/2024 Duração: 03min

    Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.

  • ToekomsVenster: Goddelike Drie-eenheid van Vader, Seun en Heilige Gees

    29/04/2024 Duração: 03min

    Drie persone, maar een Godheid, as jy wil, is misterieus, onverstaanbaar en merkwaardig.

Página 8 de 8