Invia Gemeente

Informações:

Sinopse

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episódios

  • Wanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever

    29/08/2022 Duração: 17min

    "As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en omgeëllie voel, sou die medisynemens na wie jy jou toevlug sou neem eers een van vier vrae vra: Wanneer het jy ophou sing? Wanneer het jy ophou dans? Wanneer het stories jou ophou betower? Wanneer het jy opgehou om vertroosting te vind in stilte?"

  • Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda

    29/08/2022 Duração: 11min

    Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente

  • Wie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22

    29/08/2022 Duração: 50min

    Wie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser

    22/08/2022 Duração: 18min

    "Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."

  • Wie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022

    22/08/2022 Duração: 26min

    Wie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre

    22/08/2022 Duração: 09min

    Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente

  • 4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser

    15/08/2022 Duração: 14min

    "Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is. Jesus wys jou iets anders. Godsdiens kan ook deur die ego geskaak en beheer word. Die duiwel versoek Jesus immers met die Bybel (Mat.t 4:1-11) en vir Paulus verander Satan hom in ‘n engel van die lig (2 Kor. 11:13). Het jy al gewonder waarom Jesus gemaklik is met oneerlike mense soos Saggeus of tollenaars wat hulle eie mense ingedoen het of straatvrouens wat hy beskerm en selfs mee vriende word? En waarom die ongenaakbare aanval op godsdienstige mense wat Hy wit gepleisterde grafte en skynheiliges noem."

  • The Virgin Prayer - saam met Pierre

    15/08/2022 Duração: 07min

    The Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Wie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022

    15/08/2022 Duração: 27min

    Wie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre

    08/08/2022 Duração: 08min

    Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente

  • Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022

    08/08/2022 Duração: 26min

    Geloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • 4 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser

    07/08/2022 Duração: 14min

    "Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…” Ons weet dis nie die waarheid nie..."

  • 4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser

    02/08/2022 Duração: 12min

    Waarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer. Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond.

  • Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda

    01/08/2022 Duração: 11min

    Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente

  • 1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022

    01/08/2022 Duração: 33min

    1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • 4 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever

    25/07/2022 Duração: 19min

    "Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die een ontken, kan die ander nie ten volle geken word nie. Dis nou maar een ding van hierdie lewe wat ek al agtergekom het: ek kan eenvoudig nie te bowe kom wat ek nie insluit nie. Ons moet ons illusies vol in die gesig staar sodat dit omskep kan word in die waarheid, of kan verdamp dat ons die koninkryk beter kan sien. As ons dit probeer geheim hou (bedek), sal dit ons versmoor. As ons dit wegjaag (bestraf), sal dit terugkom …"

  • Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre

    25/07/2022 Duração: 10min

    Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente

  • Vra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022

    25/07/2022 Duração: 31min

    Vra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser

    18/07/2022 Duração: 24min

    Indien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as dinge nie lekker is nie dan hou hy op speel in die wedstryd. Op ‘n kol in die finaal op Wimbledon na ‘n hewige tantrum is sy familie op hulle voete en probeer hom help om sy oog op die bal te hou en die sideshows te los. En weereens, kos dit hom die spel! Binne elke familie is daar ‘n Nic, of ‘n teenwoordigheid wat ons kan skaad, fokus laat verloor en die prysgeld en seën laat verloor. Jesus het ondermynende wysheid vir hierdie saak en sal jou laat regop sit. “As iemand na My toe kom, kan hy nie my dissipel wees nie tensy hy afstand (die ou vertaling sê haat!) doen van sy eie vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs van sy eie lewe. Iemand wat nie sy eie kruis dra en agter My aan kom, my dissipels wees nie”. Lukas 14:26-27.

  • Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre

    18/07/2022 Duração: 09min

    Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente

Página 7 de 25